Cathy Moriarty

Cathy Moriarty
Geboorte 29 November 1960 (1960-11-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cathy Moriarty (gebore 29 November 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Raging Bull (1980), Soapdish (1991), Analyze That (2002), en The Bounty Hunter (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne